'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen
by
 
Preller, Martie.

Title
'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen

Author
Preller, Martie.

ISBN
9780798134644

Personal Author
Preller, Martie.

Publication Information
Kaapstad : Human & Rousseau, 1995.

Physical Description
92 pages ; 22 cm

Contents
Vir baie jare daarna het die mense nog gegis en gegons oor wat presies gebeur het. Gerda was op die voorblad van al wat 'n koerant en 'n tydskrif was. Verslaggewers het tougestaan om 'n persoonlike onderhoud met haar te kry. Sy was beroemd! Selfs die oorsese koerante het die vreemde verhaal vertel. Die naam Gerda Marais was op almal se lippe. En dit het alles begin daardie oggend ... daardie Donderdagoggend ... Gerda Marais was 'n doodgewone kind wat haar vaalbruin hare in twee boksterte gedra het. Sy was nie besonder mooi of slim nie. Sy was nie besonder goed in sport nie en kon nie bolmakiesie slaan soos die meeste ander kinders in haar klas nie. Sy het 'n paar goeie maats gehad met wie sy pouses en smiddae gesels en gekuier het. En sy kon wortels nie verdra nie. Dit het nie saak gemaak wat haar ma gedoen het nie, sy het geweier om wortels te eet. Sy het net gesê: "Wortels maak my naar," en dit was dit. Dit moet in die nag gebeur het, maar toe Gerda wakker geword het, het sy nog geen onraad vermoed nie ... 'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen is 'n sprankelende fantasieverhaal vol spanning en humor.

Subject Term
Young adult fiction, Afrikaans.
 
Fantasy fiction, Afrikaans.


LibraryMaterial TypeItem BarcodeShelf NumberCopy
VC Cape TownGeneral Books000000605839.363 PRE1
VC Durban NorthGeneral Books000022935839.363 PRE1
VC Durban NorthGeneral Books000023821839.363 PRE2
VC Durban NorthGeneral Books000125024839.363 PRE3
VC SandtonGeneral Books000051651839.363 PRE1
VC SandtonGeneral Books000052599839.363 PRE2
VC SandtonGeneral Books000053370839.363 PRE3