Sirkusboere
by
 
Loots, Sonja.

Title
Sirkusboere

Author
Loots, Sonja.

ISBN
9780624053354

Personal Author
Loots, Sonja.

Edition
1st ed.

Publication Information
Kaapstad : Tafelberg Uitgewers, 2011.

Physical Description
379 pages : illustrations ; 21 cm

Abstract
"Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning," bulder Ben. "U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!" Hy stap van een kant van die arena na die ander. "Ek wil u voorstel aan 'n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg - en hulle doen dit vandag weer. Dié keer vir u plesier." Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook 'n stil figuur. Agter hom huiwer 'n vrou en 'n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. "Generaal Piet Cronjé," roep Ben oor sy megafoon. Cronjé gaan staan met 'n geboë hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boereoorlogspektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld. Waarom doen Cronjé dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou? In Sirkusboere herken jy in die karakters mense wat jy steeds teëkom: Cronjé wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos 'n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe 'n sirkus is. En so gebeur dit dat verlede én hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.

Subject Term
Afrikaans fiction -- 21st century.
 
Afrikaans fiction. (OCoLC)fst00799967


LibraryMaterial TypeItem BarcodeShelf NumberCopy
VC Cape TownPrescribed books000002455839.363 LOO1
VC Durban NorthGeneral Books000024656839.363 LOO1
VC Durban NorthGeneral Books000125572839.363 LOO2
VC PietermaritzburgGeneral Books000093881839.363 LOO1
VC SandtonLecturer Books000109301839.363 LOO1
VC SandtonGeneral Books000111940839.363 LOO2
VC SandtonGeneral Books000111939839.363 LOO3
VC SandtonGeneral Books000111908839.363 LOO4
VC SandtonGeneral Books000111910839.363 LOO5
VC WestvillePrescribed books000057643839.363 LOO1