Cover image for Kommersiële reg
Kommersiële reg
Title:
Kommersiële reg
Author:
Nagel, C. J.
ISBN:
9780409051490
Edition:
4de uitg.
Publication Information:
Durban : LexisNexis, ©2011.
Physical Description:
viii, 791 pages ; 24 cm
General Note:
Also available under the English title Commercial law.
Contents:
Geskiedenis en sistematiek van die Suid-Afrikaanse reg -- Totstandkoming van regsreëls en die regspleging -- Inleiding tot die kontraktereg -- Wilsooreenstemming -- Handelingsbevoegdheid -- Juridies en fisies uitvoerbaar -- Formaliteite -- Partye tot die kontrak, voorwaardes en verwante figure, besondere bedinge en uitleg van kontrakte -- Kontrakbreuk en beëindiging van kontraktuele verhouding -- Inleiding tot die verteenwoordigingsreg -- Die prinsipaal -- Die verteenwoordiger -- Algemene inleiding tot die koopkontrak -- Verpligtinge van die verkoper -- Verpligtinge van die koper -- Totstandkoming van die huurkontrak -- Verpligtinge van die verhuurder en die huurder -- Diverse aspekte van die huurreg -- Kredietooreenkomste : algemene inleiding en geskiedkundige agtergrond -- Toepassingsgebied van die wet en sluiting van kredietooreenkomste -- Verbruikerskredietinstellings en regulerende aangeleenthede -- Regte en verpligtinge van partye -- Finansiële aangeleenthede, geskilbeslegting en skuldafdwinging -- Inleiding tot die versekeringsreg en versekeringskontrakte -- Besondere aspekte van versekeringskontrakte en skade- en sommeversekering -- Vervoerreg -- Sekerheidstelling : algemene inleiding en borgstelling -- Pand- en verbandreg en sekerheidsessie -- Hipoteke en retensieregte -- Algemene beginsels van wisselreg -- Tjeks -- Elektroniese betalingsmetodes -- Insolvensie : inleiding en sekwestrasie -- Die gevolge van sekwestrasie -- Bereddering van insolvente boedels, akkoord, rehabilitasie, misdrywe en likwidasie van maatskappye en beslote korporasies -- Algemene inleiding tot arbeidsreg -- Individuele arbeidsreg -- Kollektiewe arbeidsreg -- Konstruksie-, ingeneurs- en diensteleweringskontrakte -- Alternatiewe geskilbeslegting -- Die Wet op Verbruikersbeskerming.
Added Author:
Copies: