Cover image for Strafprosesreg-handboek
Strafprosesreg-handboek
Title:
Strafprosesreg-handboek
Author:
Bekker, Peet M.
ISBN:
9780702160721
Edition:
6de uitg.
Publication Information:
Lansdowne : Juta Law, 2003.
Physical Description:
xxxviii, 430 pages ; 25 cm
General Note:
Also published in English under the title "Criminal procedure handbook."

"Ontwikkelings op die gebied van die strafprosesreg (sover dit gewysdes en wetgewing aanbetref) tot 31 Maart 2003 word in hierdie werk gedek."--Voorwoord.

Includes index.
Contents:
Deel I: Geselekteerde algemene beginsels van die strafprosesreg -- 1. 'n Basiese inleiding tot die strafprosesreg -- 2. Die strafhowe van die Republiek -- 3. Die vervolging van misdaad -- 4. Die reg op regsbystand -- 5. Die beskuldigde: sy teenwoordigheid as party.

Deel II: Die strafproses -- 6. Die uitoefening van bevoegdhede en die handhawing van individuele regte -- 7. Metodes om die teenwoordigheid van die beskuldigde by die verhoor te verkry -- 8. Ondervraging, onderskepping en vasstelling van die liggaamlike kenmerke van persone -- 9. Visentering en beslaglegging -- 10. Borgtog en ander vorms van vrylating -- 11. Voorverhoorondersoeke -- 12. Aktes van beskuldiging en klagstate -- 13. Die hof -- 14. Voorbrenging en pleit van die beskuldigde -- 15. Diverse aangeleenthede betreffende die verhoor -- 16. Samevoeging en skeiding van verhore -- 17. Die verloop van die verhoor -- 18. Uitspraak -- 19. Die vonnis -- 20. Hersiening -- 21. Appèl -- 22. Begenadiging, vrywaring en algehele kwytskelding.
Copies: