Naelstring belig die problematiek van transformasie in 'n nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging.