Title:
Sukses met Afrikaans en kommunikasievaardighede
Author:
Viviers, D.
ISBN:
9780636014510
Personal Author:
Publication Information:
Kaapstad : Maskew Miller Longman, 1992.
Physical Description:
264 pages : illustrations ; 30 cm.
Series:
MML handelsreeks
MML handelsreeks.
Contents:
Hierdie boek bied 'n oorsig van die beginsels van geskrewe en spraakkommunikasie, asook die verband tussen doeltreffende kommunikasievaardighede en suksesvolle beroepsontwikkeling. Kommunikasievaardighede. Aspekte van kommunikaie. Die kommunikasieproses. Formele kommunikasie in organisasies. Informele kommunikasie in organisasies. Verbale kommunikasie. Nie-verbale kommunikasie. Menseverhoudinge. Motivering. Die mens in gesinsverband. Toepassing van kommunikasieteorie. Spraakkommunikasievaardighede. Faktore wat doeltreffende mondelinge kommunikasie beïnvloed. Spraaksituasies (gesprekvoering, debat, demonstrasie, openbare optrede, telefoongebruik). Taalvaardighede (spelling, interpunksie, diakritiese tekens, woordsoorte, hoe om woordeskat uit te brei, afwykings in die gebruik van Afrikaans, sintaksis, proeflees en redigering).
Added Author: