Cover image for Inleiding tot die sakereg
Inleiding tot die sakereg
Title:
Inleiding tot die sakereg
Author:
Van der Walt, A. J. (Andries Johannes), 1956-2016.
ISBN:
9780702172793
Edition:
5de uitg.
Publication Information:
Lansdowne : Juta, 2006.
Physical Description:
[xii], 380 pages : illustrations ; 25 cm
General Note:
Also available in English under the title "Introduction to the law of property."

"Die boek moet saam met Van der Walt se Sakereg Vonnisbundel vir Studente gebruik word"--Back cover.
Contents:
Deel I: Inleiding -- 1. Inleiding tot die sakereg -- 2. Sake as regsobjekte -- 3. Regte in eiendom, saaklike regte en vorderingsregte.

Deel II: Eiendomsreg -- 4. Inleiding to eiendomsreg -- 5. Mede-eiendomsreg -- 6. Statutêre vorme van grondgebruik -- 7. Beperkings op eiendomsreg -- 8. Eiendomsverkryging op oorspronklike wyse -- 9. Eiendomsverkryging op afgeleide wyse -- 10. Beskerming van eiendomsreg -- 11. Beëindiging van eiendomsreg.

Deel III: Besit en houerskap -- 12. Inleiding tot besit en houerskap -- 13. Verkryging van besit en houerskap -- 14. Beskerming van besit en houerskap -- 15. Beëindiging van besit en houerskap.

Deel IV: Beperkte saaklike regte en ander regte in eiendom -- 16. Inleiding tot beperkte saaklike regte en ander regte in eiendom -- 17. Serwitute en beperkende voorwaardes -- 18. Saaklike sekerheid: pand en verpand -- 19. Saaklike sekerheidsregte deur regswerking geskep -- 20. Ander regte in eiendom.

Deel V: Konstitusionele sakereg -- 21. Inleiding tot konstitusionele sakereg -- 22. Die eiendomsbepaling: artikel 25 van die Grondwet -- 23. Hervorming van die sakereg -- 24. Toekoms van die sakereg.
Added Author:
Copies: