Hierdie gewilde roman is nou ook 'n rolprent 'n Diep menslike en dikwels baie snaakse roman oor jong Timus se inisiasie in die grootmensw reld. Hy is agter by sy maats oor die soet en duister dinge van die lewe, maar hy het 'n sterk verbeelding